Treffende foto. Ek is mal oor die fisieksfoto’s wat Bruce Bellas die woestyn van Kalifornië geneem het. Perry Peters maak 'n fyn onderwerp. Die woestynlandskappe herineer my aan die Kalahari-, Karoo- en Namibwoestyn in Botswana, Namibïe en Suid-Afrika. Plekke waar naak fisiekfoto’s van liggaamsbouers tydens apartheidsregime geneem en privaat verkoop is om vervolging te ontduik. - Praetorius
Treffende foto.
ReplyDeleteEk is mal oor die fisieksfoto’s wat Bruce Bellas die woestyn van Kalifornië geneem het.
Perry Peters maak 'n fyn onderwerp.
Die woestynlandskappe herineer my aan die Kalahari-, Karoo- en Namibwoestyn in Botswana, Namibïe en Suid-Afrika.
Plekke waar naak fisiekfoto’s van liggaamsbouers tydens apartheidsregime geneem en privaat verkoop is om vervolging te ontduik.
- Praetorius