Pragtige portrait van Roy Hilligenn (1922-2008) se liggaamsbou. Kultur-Fisikakampioen van Suid-Afrika, weneer van Mnr. Suid-Afrika 1943, 1944 en 1945 ! Hy was ook 'n gewigoptelkampioen. Gedurende die oorlog het hy in die goudmyne van die Witwatersrand gewerk. Destyds was baie Afrikaners simpatiek taneer Nazi-Duitsland en het hulle nie in die weermag gesien nie. Na die oorlog het hy na Engeland, Kanada en Amerika gereis. Het hy hom in Oakland gevestig om by die beroemde gimnasium van Ed Yarick te oefen. Hilligenn het 'n kampieon in Amerika geword en die titels van Mr Pacific Coast 1949, Mr San Francisco 1950, Mr Northern California 1951 en Mr America 1951 gewen. Hy was 'n vegetariër wat in goeie gesondheid geglo het. Ongelukkig was hy 'n wilde man, bekend vir karring en bereidwilligheid om naak vir fotograwe te poseer (dit was destyds onwettig). Sy reputasie het hom ingehaal toe hy laat in sy lewe tronk toe gestuur is vir seksmisdade. Praetorius
Pragtige portrait van Roy Hilligenn (1922-2008) se liggaamsbou.
ReplyDeleteKultur-Fisikakampioen van Suid-Afrika, weneer van Mnr. Suid-Afrika 1943, 1944 en 1945 !
Hy was ook 'n gewigoptelkampioen.
Gedurende die oorlog het hy in die goudmyne van die Witwatersrand gewerk. Destyds was baie Afrikaners simpatiek taneer Nazi-Duitsland en het hulle nie in die weermag gesien nie.
Na die oorlog het hy na Engeland, Kanada en Amerika gereis. Het hy hom in Oakland gevestig om by die beroemde gimnasium van Ed Yarick te oefen. Hilligenn het 'n kampieon in Amerika geword en die titels van Mr Pacific Coast 1949, Mr San Francisco 1950, Mr Northern California 1951 en Mr America 1951 gewen. Hy was 'n vegetariër wat in goeie gesondheid geglo het.
Ongelukkig was hy 'n wilde man, bekend vir karring en bereidwilligheid om naak vir fotograwe te poseer (dit was destyds onwettig). Sy reputasie het hom ingehaal toe hy laat in sy lewe tronk toe gestuur is vir seksmisdade.
Praetorius
Hy klink (en natuurlik het) fantasties gelyk!
Delete