Thursday, October 30, 2025

Richard Du Bois


2 comments:

  1. DuBois, très débonnaire et élégant :)
    Mizer a réalisé d'excellents portraits, ainsi que des photos de la vie quotidienne à Los Angeles.
    Mizer a peut-être convaincu DuBois d'enlever ses vêtements, mais jamais d'enlever sa pochette :)
    -Beau Mec

    ReplyDelete
  2. Soos 'n jong mans van die diskrete en gesofistikeerde gay-salonne van Suid-Afrika gedurende hul goue era 1940-1960.
    Sulk jong mans sou geleer word om goedgemaniered te wees en kuns en kultuur te waardeer. In ruil daarvoor sou hulle bederf word met nuwe klere van die beste winkels en behoorlike versorging by die beste haarkapper.
    Sulke jong mans van die gay salons was bekend as “syseuns /silk boys” omdat hulle welgekleed, goedgemanierd en baie aantreklike was.
    - Praetorius

    ReplyDelete