Hazan 'n aantreklike man in die woestyn. Die fotograaf is uitstekend in sy gebruik van die natuurlike omgewing in sonlig. Wat groot vaardigheid verg. Net soos foto’s van gespierde mans in die woestyne van Suid-Afrika en Namibïe wat deur spierefotograwe in Suid-Afrika in die 1940’s, 1950’s en 1960’s geneem is. Dit is in 1969 deur ons homofobiese apartheidsregime in Suid-Afrika verbied en onwettig gemaak. 'n Unieke kunsvorm is uitgewis. -Praetorius-
Al Hazan another body beautiful who never won a physique contest. My uncle had the same Jantzen swimsuit tanline back then. Hazan entered the 1954 Mr Southern California contest but did not place ! Such was the tough competition of fine physiques of that time. Many men well developed by working out during service in Ww2 or Korea or for a few, both wars ! -Rj
Hazan 'n aantreklike man in die woestyn.
ReplyDeleteDie fotograaf is uitstekend in sy gebruik van die natuurlike omgewing in sonlig. Wat groot vaardigheid verg.
Net soos foto’s van gespierde mans in die woestyne van Suid-Afrika en Namibïe wat deur spierefotograwe in Suid-Afrika in die 1940’s, 1950’s en 1960’s geneem is. Dit is in 1969 deur ons homofobiese apartheidsregime in Suid-Afrika verbied en onwettig gemaak.
'n Unieke kunsvorm is uitgewis.
-Praetorius-
Mag weet altyd wat subversief in kuns is, en probeer dit te stuit.
DeleteAl Hazan another body beautiful who never won a physique contest. My uncle had the same Jantzen swimsuit tanline back then.
ReplyDeleteHazan entered the 1954 Mr Southern California contest but did not place !
Such was the tough competition of fine physiques of that time. Many men well developed by working out during service in Ww2 or Korea or for a few, both wars !
-Rj