Roy Hilligenn 1922-2008+ Die legendariese en altyd glimlaggende vegetariër van die fisiekwêreld / The legendary and always smiling vegetarian of the physique world. Amerikaans gebore, grootgeword in Suid-Afrika en na die Tweede Wêreldoorlog teruggekeer na Amerika. Born in America, raised in South Africa and came back to America after WW2. Titel gewen /Titles won- Mr South Africa 1943,1944,1946 Mr Northern California, Mr Pacific Coast, Mr San Francisco all in 1949, Mr America 1951, Worlds Most Muscular Man 1952. Hilligenn was ‘n wilde man van onversadigbare sekslus en bekwaamheid wat hom in die moeilikheid met die wet laat beland het / Hilligenn was a wild man of insatiable sex appetite and prowess that got him in trouble with the law. - Praetorius
Roy Hilligenn 1922-2008+
ReplyDeleteDie legendariese en altyd glimlaggende vegetariër van die fisiekwêreld / The legendary and always smiling vegetarian of the physique world.
Amerikaans gebore, grootgeword in Suid-Afrika en na die Tweede Wêreldoorlog teruggekeer na Amerika.
Born in America, raised in South Africa and came back to America after WW2.
Titel gewen /Titles won-
Mr South Africa 1943,1944,1946
Mr Northern California, Mr Pacific Coast, Mr San Francisco all in 1949, Mr America 1951, Worlds Most Muscular Man 1952.
Hilligenn was ‘n wilde man van onversadigbare sekslus en bekwaamheid wat hom in die moeilikheid met die wet laat beland het / Hilligenn was a wild man of insatiable sex appetite and prowess that got him in trouble with the law.
- Praetorius
Dit is interessant om te vind dat Hilligen, soos Eberle en Winship, 'n vegetariër was. Die epiese seksdrang is miskien minder verbasend.
Delete